Förstoringsglas
Sök Loader

Jan Heunis 
Die Binnekring 
Terugblikke Op Die Laaste Dae Van Blanke Regering

Stöd
In Die Binnekring dink Jan Heunis terug aan die laaste jare van wit oorheersing in Suid-Afrika deur sy snydende sketsing van sleutelfigure soos Frederik van Zyl Slabbert, PW Botha, Hernus Kriel, Kobie Coetsee, Dennis Worrall en Roelf Meyer, sowel as weergawes van gebeure soos die ondertekening van die Nkomati-verdrag, PW Botha se Rubicon-toespraak en die CODESA-onderhandelinge. Hy vertel van baie dinge wat agter die skerms plaasgevind het, professioneel sowel as persoonlik, en beskryf hoe die Nasionale Party uiteindelik in onderhandelinge met die ANC uitoorlê is namate Suid-Afrika uit die duister van ’n halfeeu van Nasionalistiese regering beweeg het. Jan Heunis, die seun van die Nasionale Party-politikus en Kabinetminister Chris Heunis, was nooit self ’n politikus nie, maar sy posisie as die staat se hoof-regsadviseur in die Kantoor van die Staatspresident onder P.W. Botha, het vir hom unieke insig in die gebeure van die tyd gegee. Hy het later ’n invloedryke rol gespeel in die veelparty-onderhandelinge wat tot die Grondwet van 1996 gelei het.
€7.49
Betalningsmetoder
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 224 ● ISBN 9781868425082 ● Filstorlek 1.4 MB ● Utgivare Jonathan Ball ● Stad London ● Land GB ● Publicerad 2012 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 2495260 ● Kopieringsskydd Social DRM

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

10 909 E-böcker i denna kategori