Förstoringsglas
Sök Loader

Författare: Jelleke Wierenga

Stöd
Jelleke Wierenga het die graad BA (Hons) Kommunikasiekunde aan die Potchefstroomse Universiteit behaal en daarna by Beeld gewerk as onder andere onderwysberiggewer en nuusredakteur (Pretoria-kantoor). Ná ’n kort kennismaking met die burokrasie via die WNNR in Pretoria het sy ’n opvou-woonwa aangeskaf en Kaap toe gevlug. Sy was vir twee jaar artikelskrywer by die tydskrif Sarie in Kaapstad, waarna sy bedank het om ’n vryskutter te word. Sedertdien doen sy enigiets wat met die Afrikaanse woord te doen het – van skoolboeke skryf tot die aanprysing van linnegoed in kataloguskopie.




1 E-böcker av Jelleke Wierenga

Jelleke Wierenga: Moord per suurlemoen
Die tienertweeling, Bruno, met sy vlymskerp sin vir humor en sy hiperboliese uitkyk op alles, en sy dramatiese rooikopsus, Brunhilde, wat weer vriend en vyand kan manipuleer én kan laat swymel, vorm …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.49