Förstoringsglas
Sök Loader

Linda Friedland 
Omvattende Gids vir Gesinsgesondheid 

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Linda Friedland: Omvattende Gids vir Gesinsgesondheid (ePUB)
Die Omvattende gids vir gesinsgesondheid is ’n gebruikersvriendelike naslaangids vir Suid-Afrikaners: hoe om siektes te voorkom, die algemeenste siektes, kindergesondheid en kindersiektes, mans se gesondheidsprobleme, vroue se gesondheidsprobleme, simptome en behandelingsopsies, noodhulp en trauma. Maak seker jy het hierdie uitstekende naslaanbron altyd byderhand, sodat jy in belang van jou familie se gesondheid die beste besluite kan maak.
€19.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Dr. Linda Friedland is Suid-Afrika se gunsteling ’huisdokter’. Sy is ’n gesaghebbende medikus, skrywer en internasionaal erkende spreker. Sy is getroud en is die ma van vyf kinders.
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 465 ● ISBN 9780798159081 ● Filstorlek 5.0 MB ● Utgivare Human & Rousseau ● Publicerad 2015 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 4762659 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

18 850 E-böcker i denna kategori