Förstoringsglas
Sök Loader

Op die spoor van 
’n Versameling speurverhale deur topskrywers

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Op die spoor van (ePUB)
Hierdie boeiende versameling kortverhale bevat skryfwerk van ervare misdaadskrywers en bekendes in ander genres. ’n Reeks geslepe misdadigers kom te staan teen hul eweknieë aan die ander kant van die gereg: polisiemanne, privaatspeurders of net doodgewone mense in ongewone omstandighede. Met verhale deur o.a. Karin Brynard, Kerneels Breytenbach, Bettina Wyngaard, Martin Steyn, Jacques Steenkamp, Nathan Trantraal en Deborah Steinmair. Saamgestel deur Rudie van Rensburg.
€13.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Rudie van Rensburg is in Bloemfontein gebore. Hy begin sy loopbaan as joernalis by Die Volksblad, was medestigter en uitgewer van Bloemnuus, en later redakteur van Die Ekonoom. In 1987 verhuis hy Kaap toe. Rudie se skilderye is opgeneem in versamelings in Suid-Afrika en oorsee. Hy het die romans Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana en Kamikaze geskryf. Op die spoor van is sy eerste publikasie as samesteller.
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● ISBN 9780624082590 ● Filstorlek 0.5 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2017 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 5204021 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

105 996 E-böcker i denna kategori