Förstoringsglas
Sök Loader

Författare: Rika Cloete

Stöd
Rika Cloete is gebore in Johannesburg, waar sy vandag ook woon. Vir meer as tien jaar was sy dosent in Duitse letterkunde. In 2002 verskyn haar debuutdigbundel eensaamigheid. In 2004 publiseer sy die romanse Die oog van Isis en in 2017 ’n spanningsroman,  Doodsroeper. Haar jongste roman,  Skadukant, vestig haar as spanningsromanskrywer.




4 E-böcker av Rika Cloete

Rika Cloete: Doodsroeper
’n Trekboer se geskende lyk word in die Stilbos ontdek. Net toe Soois Bruwer dink hy is op die moordenaar se spoor, roep die Doodsroeper weer en sit hy met ’n tweede lyk op …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.57
Rika Cloete & Antoinette Venter: Net in stories & As die blou roos blom
Altyd die strooimeisie, nooit die bruid nie. Dít is Maddie Schoeman. Totdat sy een keer opkyk in ’n strooijonker, Wynand Raath, se mooi oë. Skielik is liefde nie net in storieboeke nie, maar ook vir …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Rika Cloete: Skadukant
Die verminkte lyk van ’n vrou wat op die strand gevind word, ruk die rustige Murraybaai, veral wanneer dit blyk dat die geweldenaar swanger vroue teiken. Die nagmerrie verdiep wanneer die verwagtende …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Rika Cloete: Liefde is genoeg
Tharina Enslin word op haar troudag voor die kansel laat staan. Om die vernedering en hartseer te oorkom, reis sy na Positano, ’n romantiese dorpie aan die Amalfi-kus in Italië.ek by die intriges van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53