Förstoringsglas
Sök Loader

Willie Esterhuyse 
Eindstryd 

Stöd
Adobe DRM
Omslag till Willie Esterhuyse: Eindstryd (ePUB)
Die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en ’n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare, vir die eerste keer vertel deur iemand wat self daar was: Willie Esterhuyse. Dié vertroulike gesprekke in Engeland was nie net deurslaggewend in die begin van onderhandelinge en die uiteindelike oorgang nie; dit was ook die begin van ’n onwaarskynlike, maar durende, vriendskap tussen ’n Stellenbosse professor met ’n Broederbond-agtergrond en ’n vurige jong aktivis en latere President.  Merkwaardige anekdotes en ’n persoonlike aanslag gee ’n vars, soms onthutsende blik op bekende Suid-Afrikaanse leiers. Daar is ook fassinerende inligting oor geheime tronkgesprekke met Nelson Mandela, strategië vanuit PW Botha se situasiekamer, en hoe die Intelligensiediens die land van grootskaalse geweld probeer ’red’ het deur in die skaakspel tussen die partye in te gryp. Die skrywer gee ’n verantwoorde uiteensetting van die metode van nie-amptelike ontmoetings, waar leiers nie hul onverbiddelike openbare standpunte hoef te handhaaf nie. Hy sluit af met ’n uitgesproke en reguit analise van die stand van die Suid-Afrikaanse staat vandag.
€15.99
Betalningsmetoder
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 304 ● ISBN 9780624058137 ● Filstorlek 0.6 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2012 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 4534185 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

9 616 E-böcker i denna kategori