Magnifying Glass
Search Loader

T. M. Bilderback 
Maak My Wakker Voor Jy Gaan 
A Justic Sekuriteit Roman

Support

Die nuwe nagklub in die stad is ‘n lokval vir Justice Sekuriteit, gestel deur hul grooste aardse vyand, Esteban Fernandez.

Die nuutste en warmste nagklub in die stad het Justice Sekuriteit gehuur om sy klante te beskerm teen gevaar. Elke aand was die klub oop is, moet daar ‘n roterende vors van vier brommers en twee gewone drag personeellede tussen die betalende klante sirkuleer, net soos die bestuurder gevra het.
Vanaand het Joey Justice en Misty Wilhite opgedaag in die rotasie, saam met die klimmers Brandon King en Patty Ferguson. Toe Joey en Misty arriveer het Joey die klub binnegegaan terwyl Misty terug kar toe is vir ‘n vergete item. Terwyl Misty by die kar is, sien Misty die klub word oorgeneem deur ‘n groot vors gewapende mans en al die uitgange word geseël.
Binne word die ware eienaar van die klub indentifiseer as Justice Sekuriteit se grootste vyand, die Meksikaan dwelm kartel leier Esteban Fernandez, wie telefonies dreig om al die klub klante te vermoor tensy Joey homself opgee en Misty binne toelaat.
Op ‘n ander front, terwyl amper al die beskikbare personeel by die klub is, is ‘n moordenaar los in die amper verlate Justice Sekuriteit gebou. Die moordenaar is stil, vinnig en ‘n glibberige kalant. Jessica Queen, een van Justice Sekuriteit se nuutste vernnote, het ‘n klein groepie in die geslote gebou en moet die moordenaar vind … of self vermoor word in die proses.
Vasgevang binne die klub saam ‘n klompie honderd onskuldige mense tydens ‘n dodelike kat-en-muis spel, moet Joey en sy vier brommers hul bes probeer om almal veilig te hou en nie gevang te word nie. Terwyl tyd uithardloop, maak ten minste een van Justice Sekuriteit se span lede die grootste opoffering … maar kan hulle almal red? En kan die twee aanvalle verwant wees?
Geïnspireer deur die treffer lied “Wake Me Up Before You Go-Go” en vol spanning en afwagting, beloof “Maak My Wakker Voor Jy Gaan-Gaan” om jou op die punt van jou stoel te hou tot op die laaste bladsy!

€3.99
payment methods
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 223 ● ISBN 9788835459767 ● File size 0.3 MB ● Translator Marlette Taljaard ● Publisher Tektime ● Published 2023 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 9290173 ● Copy protection without

More ebooks from the same author(s) / Editor

106,568 Ebooks in this category