แว่นขยาย
ตัวโหลดการค้นหา

ผู้เขียน: Fanie Viljoen

สนับสนุน
Fanie Viljoen is op 2 Januarie 1970 in Welkom gebore. Hy matrikuleer in 1987 aan die Hoërskool Goudveld in Welkom. In 1990 begin hy voltyds by Sanlam werk. Hy skryf in dié tyd in vir ’n deeltydse kursus in grafiese ontwerp en behaal die N6-sertifikaat in 1995 aan die Welkom Kollege. In 2002 volg ’n BA-graad in Sielkunde en Sosiologie aan Unisa.




114 หนังสืออิเล็กทรอนิกส์โดย Fanie Viljoen

Fanie Viljoen: Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals
Die ou gryse, Horrelpyp, verdwyn, en Klits moet hom opspoor. ’n Geheimsinnige teken verskyn telkemale, en dit lei uiteindelik na die Swart Jakkals, volgens oorlewering ’n legende wat ontstaan het op …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.99
Fanie Viljoen: Veldiep
Amber is onseker van haar voorkoms. Is sy mooi? Sy maak ‘n anonieme youtube-video waarin sy mense vra om haar voorkoms te beoordeel, maar dit beland per ongeluk op haar facebookblad. Tim is gewild, …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.99
Fanie Viljoen: Leeus met letsels
Buyi kom gou agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. ’n Mensvreter-leeu sluip in die wildreservaat rond op soek na sy volgende prooi . . . Hoe …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€9.99
Fanie Viljoen: Leeus met letsels (skooluitgawe)
Buyi voel soos ’n vreemdeling in London – die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.99
Fanie Viljoen: Spoke en ander gruwelike goed (nuwe uitgawe)
Daar is rêrig, êrig goed soos spoke en zombies en vampiere en dooie dinge wat in die donker rondsluip. Dit is hulle wat die hare op jou vel laat regop staan. Wat jou laat omkyk as jy alleen in die …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€9.99
Piekfyn Afrikaans Graad 4 Eerste Addisionele Taal Leesboek
’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.49
Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek
Die Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Dié boek is ingedeel volgens genres (kort- en …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.49
Piekfyn Afrikaans Graad 6 Eerste Addisionele Taal Leesboek
’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€4.49
Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leesboek
’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Huistaal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€5.99
Riens Vosloo & Fanie Viljoen: Piekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Leesboek
’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Huistaal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€5.99
Fanie Viljoen: Piekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek
’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Huistaal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€5.99
Fanie Viljoen: Die spinnekopvrou
”n Karnaval vol vreemde onmense? ”n Nare spinnekopvrou? Bestaan daar regtig so iets? Kies koers na die tent en besluit self of jy dapper genoeg is om uit te vind … ”n Gruwelike grilstorie waarin …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€1.27
Fanie Viljoen: Spring
Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak ’n snaakse video. ’n Dom video wat jy maak om ’n meisie te …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.97
Fanie Viljoen: Plons!
Henry kan sy geluk nie glo toe ’n vreemde meisie op ’n dag hul deurklokkie lui nie. Sy is baie mooi ”“ met lang vlegsels, oulike sproete en blou oë. Maar dan vind Henry uit Mila het ’n geheim. Sy is …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.94
Fanie Viljoen: Monsterrugby
Ampie weet sommer hy gaan sy plek in die rugbyspan verloor toe Max sy opwagting in hul skool maak. Max is groot en sterk, hy lééf vir rugby en hy is ’n boelie. Maar Max het ’n nare …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.96
Fanie Viljoen: Oepse daisy, Lulu
Lulu droom daarvan om ’n modeontwerper te word, nes haar ma en pa. Daarom is sy sommer baie in haar noppies toe tannie Tula-Belle haar vra om ’n rok vir die operakonsert te ontwerp. Maar dit lyk of …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.92
Fanie Viljoen: Aksieheld Austin: Nag van grille
Ewald kan nie wag vir die bekendstelling van die nuwe Aksieheld Austin-fliek nie. Hy speel immers die hoofrol! Maar die middag voor die vertoning gaan maak Eewald en sy beste vriend, Carlo, ’n draai …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.96
Fanie Viljoen: Hokaai, Lulu
Geniet hope pret saam met Lulu en haar nuwe ponie Die groot dag het eindelik aangebreek … Lulu verjaar! Nie eens die nare tweeling van langsaan, Alet en Alex, kan haar dag bederf nie. Veral nie toe …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.96
Fanie Viljoen: Nova: Omnibus 1
Iets is nie pluis op die weermagdorp Nova nie. Nadat Lucas een aand vreemde ligte in die naghemel gewaar, begin hy geheime oopkrap. Geheime oor besoekers uit die buitenste ruimte. Geheime waarby nie …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€10.14
Fanie Viljoen: Aksieheld Austin: Onheil op Skedelbaai
Ligte, kamera, aksie! Ewald het nie ‘n bang haar op sy kop nie – veral omdat hy deesdae die ster van die supergewilde Aksieheld Austin-rolprente is! Die derdie fliek, Onheil op skedelbaai, word op ‘n …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.97
Fanie Viljoen: Nova Omnibus 2
Vir Lucas en sy vriende sal niks ooit weer dieselfde wees by die Nova-weermagbasis nie.Daar is geheime op Nova – gevaarlike geheime. Alles het begin met vreemde ligte in die naghemel. Besoekers uit …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€10.86
Fanie Viljoen: Pieksel
Vossie de Vos is stoksielalleen met niemand om mee te speel of hom geselskap te hou nie. Op ’n dag besluit hy om vir hom ’n maat te bou. Die oomblik toe sy robot – Pieksel – se ligte aan flikker …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.94
Fanie Viljoen: MindF**k
Set in South Africa, Mind F**k is a powerful, disturbing, and at times frightening story. Chris Burns, and his friends – Kerbs and Sky Eyes – take to the road, heading for the Mind F**k rock …
EPUB
อังกฤษ
DRM
€8.35
Fanie Viljoen: Scarred Lions
Buyisiwe feels like a stranger in the place where he grew up. He simply cannot shrug off the feeling of dread following him through the streets of London. And then he receives the terrible news. His …
EPUB
อังกฤษ
DRM
€8.30
Fanie Viljoen: Jump
Rudi and Steven decide to shoot a funny video: the kind of stupid video you would make to impress a girl. Before long they have loads of followers on You Tube. They even have a new nickname – the …
EPUB
อังกฤษ
DRM
€9.98
Fanie Viljoen: Last Time I Died
The Black Crow killed Sam’s dad, and now he has killed Sam. But Sam is not dead. That death was the sixth of his seven lives, and now he has one remaining life – to come back and kill The Black Crow. …
PDF
อังกฤษ
DRM
€8.74
Francois Bloemhof & Jaco Jacobs: 13 Spookstories
Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers ”¦ en laat die 13 stories in hierdie boek …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.30
Fanie Viljoen: Nova (1): Die begin
Iets is nie pluis in die dorpie Nova nie. Wat is die vreemde ligte wat Lucas en die res van sy gesin een aand sien? Waarom is die weermag so geheimsinnig oor die projekte waarmee hulle agter hoë …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.32
Fanie Viljoen: Nova (2): Vuurdoop
Hulle het ontsnap en nou keer alles weer terug na normaal. Of só dink Lucas … Hulle mediese toetse wys dat alles piekfyn is, maar dan waag Lucas dit om vir sy pa te vertel wat in die VVV met hulle …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.25
Fanie Viljoen: Betower
Nadia het ’n geheim. En die geheim is die rede waarom sy by haar ouma in Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.80
Fanie Viljoen: Nova (3): Bloedbroers
Terwyl Lucas en sy vriende probeer om Ayanda se dood te verwerk, word hulle gekonfronteer met vreemde gebeure: ’n misterieuse bol lig, so groot soos ’n rugbybal, hang in die donker buite …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.29
Fanie Viljoen: Die Dae van die rooi vlieër
Twee dinge gebeur daardie dag met my: Ek kry die vreeslike nuus, en ek kry ”n groot geskenk. Ma het my my hand gevat en dit sag aan my probeer verduidelik: ‘Elmar, sulke dinge gebeur maar tussen …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€1.47
Francois Bloemhof & Jaco Jacobs: Nog 13 Spookstories
Het jy senuwees van staal? Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te lê en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€9.01
Fanie Viljoen: Slym: die wêreld se heel eerste wurm in ’n paddakonsert
Daar gebeur nooit iets opwindends met wurms nie. Hulle kruip maar meestal op die grond rond op soek na iets om te eet. Of hulle seil teen ’n boomstam op om aan vars blare te kou. Wanneer twee wurms …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.70
Fanie Viljoen: Slym en die gogga-sirkus
Die gogga-sirkus is hier! Slym en die paddas in juffrou Plat Anna se klas is baie opgewonde oor die pragtige rooi-en-wit sirkustent. Daar is slakke wat suigstok-toertjies doen, sprinkane baljaar op …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.62
Fanie Viljoen: Slym en die beker van geluk
Koning Kwaak, die paddakoning, kom Paddavlei toe! En hy bring boonop die Beker van Geluk saam. Enigiemand wat daaruit drink, sal sewe jaar lank dolgelukkig wees. Slym en die paddas in juffrou Plat …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.97
Fanie Viljoen: Oe la la, Lulu
Vergeet van wiskunde en skoolwerk! Lulu wil ’n modeontwerper word. Niks maak haar gelukkiger as om fantastiese ontwerpe in haar tekenboek te skets nie. Eendag gaan haar klere nog op die loopplanke …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.90
Fanie Viljoen: Nova Sterreloper
Lucas ken Nova-eenheid se geheime. Hy het met sy eie oë die eksperimente in die laboratoriums gesien: die monstermense, die verskrikte ruimtewesens in die tenks. En hy verstaan nou waar sy en sy …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.34
Francois Bloemhof & Jaco Jacobs: Koue rillings
Ontmoet die Rotman met sy verslete jas en sy oog wat lyk soos ’n ou wond wat lankal gesond geword het … Kom ry saam op ’n baie spesiale mallemeule, waar die kinders se gille van plesier snags omsit …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.32
Fanie Viljoen: Galop: Perdestories
Perde, en mense, se harte sit in hulle oë. As jy ’n hartmaat in ’n perd of ’n mens soek, soek eerste na sy siel in sy oë …Kom klim in die saal en maak jou gereed vir ’n wilde, avontuurbelaaide stor …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.59
Fanie Viljoen: Pleisters vir die dooies
Hierdie is ’n aand vir laastes. ’n Aand om jou kopie van The Catcher in the Rye in jou rugsak te druk en afskeid te neem van die huis waar jou pa elke aand te diep in sy whiskeyglas kyk. ’n Aand om …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.82
Fanie Viljoen: Slym en die towertapyt
Slym die wurm en sy paddavriend, Paddavoet, is in die moeilikheid omdat hulle in juffrou Plat Anna se klas gelag het. As straf moet hulle die hele klas én die stoorkamer skoonmaak. Maar in die …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.67
Fanie Viljoen: Nova 5: Eindspel
Lucas Niemand keer terug na Nova. Maar dan kom die skok: Sy vriende onthou glad nie meer van hulle ontmoetings met ruimtewesens of hulle spesiale kragte nie. Hulle weet ook nie waar Lucas al die tyd …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€9.26
Fanie Viljoen: Uit
Brent is in graad tien. Hy’s gewild. Hy speel rugby. Hy het soort van ’n meisie. En hy is gay. Nog nooit tevore is daar so openlik, eerlik, sensitief en op die man af in ’n Afrikaanse tienerboek …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€7.86
Fanie Viljoen: CAPS Spring: Afrikaans huistaal
Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Shaulin en Brandon maak ’n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om ’n …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.25
Fanie Viljoen: Oe la la, Lulu
Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes ’n regte superheld s’n. En wat doen superhelde? Hulle werk is tog om ander te help! Daarom bind Klou die mantel om sy …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.26
Fanie Viljoen: Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesang
Op ’n dag kry Petra Pienk ’n briljante plan … Sy gaan piesangbrood verkoop! Maar dis nie sommer gewone piesangbrood nie – Petra voeg ’n geheime bestanddeel by. Sommer gou is Petra se piesangbrood …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€7.60
Fanie Viljoen: Prooi
Cody en Owen ken mekaar nie, maar al twee word voortgedryf deur ’n donker krag van sy eie. Tot Lauren hulle paaie laat kruis en sy hulle gemeenskaplike obsessie word. Dit kan net rampspoedig …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€14.74
Fanie Viljoen: Bravo, Lulu
Toe Lulu se balletjuffrou aankondig dat hulle ’n spesiale konsert vir die jaarafsluiting gaan hou, is Lulu baie opgewonde. Lulu gaan nie net die rol van die meerminprinses dans nie – sy gaan ook ’n …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.94
Fanie Viljoen: Afkop
Trent is die naweek alleen by die huis. Ná ’n rowwe partytjienag saam met sy vriende wat met ’n motorongeluk eindig, word Trent met ’n moeilike besluit gekonfronteer: Wat moet hy doen met die geld …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.82
Fanie Viljoen: Kaptein Verdwyn
Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Toe Kyle ’n nuwe selfoon kry, laai hy app af wat belowe om jou onsigbaar te maak! Dan verander Kyle in ’n superheld: Kaptein Verdwyn! En dis tyd …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.96
Fanie Viljoen: FET Betower- die drama
Nadia het ’n geheim. Dit is die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.26
Fanie Viljoen: Dromers
Dans is Byron Crelse se hele lewe. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy van die probleme by die huis. Op ’n dag sien iemand Byron en ’n groep ander township-kinders se talent raak. Byron kry …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€7.38
Fanie Viljoen: Aksieheld Austin (1): Operasie sabotasie
Dewald is baie opgewonde toe hy die rol van aksieheld austin in ’n fliek losslaan. maar iets is nie pluis op die filmstel nie. dit lyk asof ’n regte skurk die rolprent probeer saboteer. as ewald die …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.94
Fanie Viljoen: La di da, Lulu
Die skoolhoof vra Lulu om nuwe uniforms vir die trompoppies te ontwerp. Iets asemrowends! Iets la-di-da waarmee hulle by die skool se verjaardagfees gaan optree. Maar ongelukkig is daar ’n vreeslike …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.94
Fanie Viljoen: Iemand wat verdrink en ander verhale
Hierdie bundel bevat kortverhale van ’n aantal bekende skrywers, soos Marita van der Vyver, Fanie Viljoen, Nathan Trantraal, Nanette van Rooyen en Zelda Bezuidenhout. Jong stemme soos Mercy …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€9.26
Fanie Viljoen: Die Groot Boek van Spoke en Grille
Dis groot. Dis gruwelik. Dit gaan jou hoendervleis gee. Dis die lekkerste versameling grilstories wat jy nog ooit gelees het! Hierdie reuse-rilboek deur die gewilde Fanie Viljoen bevat 30 spokerige, …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€11.95
Fanie Viljoen: Môre as ons groot is
Dis matriekafskeid ”“ die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is, wanneer selfs die after party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.90
Fanie Viljoen: Donker Web
Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is ‘n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir ‘n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skaduwee van Lawson …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€10.99
Fanie Viljoen: Offers vir die vlieë
Op sewentien, toe ons by Opleidingskamp Alpha rapporteer, het ons elkeen ons eie S13 gekry. Daardie dag, toe ek my hande op die swart metaalhuls van die geweer lê, het iets in my doodgegaan. Ek het …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€10.39
Francois Bloemhof & Jaco Jacobs: 13 Spookstories
Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers ”¦ en laat die 13 stories in hierdie boek …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€8.34
Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit 1: Die wonderwêreld van soogdiere
Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van soogdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.37
Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit 2: Die wonderwêreld van walvisse en dolfyne
Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van walvisse en dolfyne kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.41
Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit 3: Die wonderwêreld van reptiele en amfibieë
Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van reptiele en amfibieë kan verken, is hierdie boek gewaarborg om …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.41
Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit 4: Die wonderwêreld van goggas
Hoeveel verskillende soorte goggas is daar op aarde? Wat is die gevaarlikste gogga op ons planeet? Wat gebeur alles binne-in ’n bynes? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.40
Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit 5: Die wonderwêreld van voëls
Hoe kry party voëls dit reg om duisende kilometer te vlieg sonder om te verdwaal? Watter voël se oë is groter as sy brein? Hoe groot is die wêreld se kleinste voëlsoort? Met 48 bladsye propvol …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.39
Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit 6: Die wonderwêreld van dinosourusse
Hoeveel tande het ’n T-rex gehad? Het party dinosourusse vere gehad? Waarom het die dinosourusse uitgesterf? Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek?Hierdie boek is propvol prettige feite …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.41
Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit 7: Die wonderwêreld van troeteldiere
Watter troeteldiere is soos konings in antieke Egipte behandel? Hoe groot is die wêreld se grootste kat? Wat beteken jou hond se liggaamstaal? Hoe kies jy die perfekte troeteldier? Hierdie boek is …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.40
Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit 8: Die wonderwêreld van roofdiere
Hoeveel tande het ’n witdoodshaai? Wie spog met die kragtigste kake in die diereryk? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van roofdiere te …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.39
Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit 9: Die wonderwêreld van plaasdiere
Hoeveel melk kan ’n koei per dag gee? Watter land het die meeste skape ter wêreld? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van roofdiere te …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.41
Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit 10: Die wonderwêreld van die groot vyf
Hoeveel kos kan ’n olifant in een dag verorber? Hoe jag leeus hul prooi? Waar kry die witrenoster sy naam vandaan? Maak van naderby kennis met die indruk-wekkendste diere in Afrika – en ontmoet die …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.37
Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit 11: Die wonderwêreld van babadiere
Hoeveel melk kan ’n olifantkalfie in een dag drink? Hoe oorleef ysbeerwelpies in die ysige arktiese koue? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.41
Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit 13: Die wonderwêreld van seelewe
Ontdek ons oseane met hierdie boek propvol feite en aktiwiteite! Maak van naderby kennis met van die vreemdste visse in die oseaan, verken die wonderwêreld van dolfyne, en ontmoet ’n paar van die …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.37
Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit 14: Die wonderwêreld van perde en ponies
Wat is die verskil tussen ’n perd en ’n ponie? Watter soort perd kan meer as ’n klein motor weeg? Waarvoor word verskillende soorte perde regoor die wêreld gebruik? Hoe moet jy jou perd of ponie …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.41
Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit 16: Die wonderwêreld van ruimte
Ontdek die wonders van die ruimte met hierdie boek propvol feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite en speletjies waarmee jy die buitenste …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.39
Fanie Viljoen: Vampierhokkie
Hoekom gebruik die skool nie die klaskamers aan die westekant nie? “OMDAT ALMAL WAT SOONTOE GAAN, STERF!” Daar is ’n vampier in Laerskool Jakkalsdal. So sê die kinders. Maar is die storie waar? Die …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.62
Fanie Viljoen: Wêreld van Wolwe 2: Tweede asem
“Dis weird om te weet jy is ’n weerwolf. Maar dis ook cool.” Joshua Reinders se lewe het ’n wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is ’n weerwolf. Maar dit bring ook ’n nuwe probleem: Sy pa mag glad …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€9.26
Fanie Viljoen: Briewe van Mieliepit
Hallo Liefsteling! Ontmoet vir Mieliepit: ’n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. ’n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.52
Fanie Viljoen: Slym se stories
Sedert die verskyning van die eerste slym-boek in 2004 het dié oulike wurm en sy aanhangers al hope avonture saam beleef. Vir die eerste keer verskyn al vier Slym-boeke saam in een pragtige …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.95
Fanie Viljoen: Die Klein Boek van Gruwelike Geheime
Hierdie reeks bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime, een bevat katastrofiese kattekwaad en een bevat reuserekords. Die reeks is geskryf en geïllustreer deur …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€2.04
Fanie Viljoen: Die Klein Boek van Katastrofiese Kattekwaad
Hierdie reeks bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime, een bevat katastrofiese kattekwaad en een bevat reuserekords. Die reeks is geskryf en geïllustreer deur …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€2.05
Fanie Viljoen: Ouma Mollie en die mensvreter
“Die laaste een in die see is ’n bolletjie snot!” roep ouma Mollie.Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer netouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.25
Fanie Viljoen: Flippie word ’n vlieg
Waarskuwing: Een van die hoofstukke in hierdie boek is superjiggie! Sal jy daarvan hou om plekke te ruil met ’n VLIEG? Natuurlik nie. DIT SAL AAKLIG WEES! Maar dis presies wat met Flippie Visagie …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€7.40
Fanie Viljoen: Last time I died
A thrilling graphic novel for teens! This epic graphic novel is based on Fanie Viljoen’s novel The Last Time I Died that was published by Ransom Publishing in 2016. The Black Crow killed Sam’s dad, …
EPUB
อังกฤษ
DRM
€9.26
Fanie Viljoen: Klein boek van toweragtige toertjies
Klein boekies, maar hope pret! Het jy geweet … • sonsondergange op Mars is blou? • daar is ’n sebra met kolle in plaas van strepe? • dat aliens dalk regtig bestaan? Kinders kan al hierdie feite en …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€2.07
Fanie Viljoen: Klein boek van nog fantastiese feite
Klein boekies, maar hope pret! Het jy geweet … • sonsondergange op Mars is blou? • daar is ’n sebra met kolle in plaas van strepe? • dat aliens dalk regtig bestaan? Kinders kan al hierdie feite en …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€2.07
Fanie Viljoen: Klein boek van grappige gewoontes
Klein boekies, maar hope pret! Het jy geweet … • sonsondergange op Mars is blou? • daar is ’n sebra met kolle in plaas van strepe? • dat aliens dalk regtig bestaan? Kinders kan al hierdie feite en …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€2.07
Fanie Viljoen: Klein boek van skrikwekkende spoke
Klein boekies, maar hope pret! Het jy geweet … • sonsondergange op Mars is blou? • daar is ’n sebra met kolle in plaas van strepe? • dat aliens dalk regtig bestaan? Kinders kan al hierdie feite en …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€2.07
Fanie Viljoen: Aksieheld Austin: Doodskreet van die dino’s
LIGTE, KAMERA, AKSIE! Ewald is die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy ’n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê! Diep in ’n oerwoud in …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.96
Fanie Viljoen: Laaste lewe
Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The Last Time I Died wat in 2016 deur Ransom Publishing gepubliseer is.Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€9.26
Fanie Viljoen: Wêreld van wolwe 1: Eerste bloed
Joshua Reinders maak ’n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand ’n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€9.02
Fanie Viljoen & Fanie Viljoen: Pixel
Felix Foxly is completely alone with nobody to play with him or keep him company. But one day he decides to build himself a robot friend. The moment his robot’s lights go on Felix’s whole life …
EPUB
อังกฤษ
DRM
€6.93
Fanie Viljoen: Die Klein Boek van Fantastiese Feite
Hierdie reeks bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime, een bevat katastrofiese kattekwaad en een bevat reuserekords. Die reeks is geskryf en geïllustreer deur …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€2.07
Fanie Viljoen: Die Klein Boek van Reuserekords
Hierdie reeks bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime, een bevat katastrofiese kattekwaad en een bevat reuserekords. Die reeks is geskryf en geïllustreer deur …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€2.07
Fanie Viljoen: Coucou, Lulu
Drome word waar in die laaste boek in hierdie gewilde meisiereeks! Uiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in die …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€7.59
Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit12: Die wonderwêreld van vreemde diere
Van ’n soogdier wat eiers lê tot ’n padda wat kan vlieg – in hierdie boek propvol feite en aktiweite sal jy van die vreemdste diere op ons planeet ontmoet. maak van naderby kennis met …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.41
Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit15: Die wonderwêreld van my liggaam
Waarom is ’n gaap aansteeklik?Hoekom is party mense kleurblind?Wat laat jou hik?Hoeveel keer klop jou hart per dag?Ontdek die wonderlike wêreld van die menslike liggaam met hierdie boek propvol …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.41
Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit17: Die wonderwêreld van natuurrampe
Van tornado’s tot tsunami’s – ontdek Moeder Natuur se verwoestende kant! Wat veroorsaak ’n tsunami? Hoe vinnig waai die wind binne-in ’n tornado? Wat gebeur binne-in ’n vulkaan? Waar kom die meeste …
PDF
แอฟริกาใต้
DRM
€4.39
Fanie Viljoen: Olke Bolke, Lulu
Lulu droom daarvan om ’n modeontwerper te word! Dan verskyn ’n vreemde reuk in Lulu-hulle se huis – ’n baba-reuk! Dis groot pret om vir hom babakleertjies te maak. Maar Greta die nuwe meisie in die …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€7.16
Fanie Viljoen: Dreamers
Dancing is Byron Carelse’s life. It’s his energy, his passion, his happy place … his spark. When the rhythm takes hold of his body, he forgets about all the troubles waiting for him at home.His …
EPUB
อังกฤษ
DRM
€7.44
Fanie Viljoen: Skooluitgawe: Donker Web
Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is ‘n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir ‘n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skadu van Lawson …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€11.99
Fanie Viljoen: Die Klein boek van hipercool hondetoertjies
Klein boekies, maar hope pret! Ken jy die antwoord op die volgende? • Sweet ’n mens as jy swem? • Watse klere kan jou doodmaak? • Watter bordspeletjie het gevangenes tydens ’n oorlog help ontsnap? Ki …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€2.11
Fanie Viljoen: Die Klein boek van skitterende speelgoed
Klein boekies, maar hope pret! Ken jy die antwoord op die volgende? • Sweet ’n mens as jy swem? • Watse klere kan jou doodmaak? • Watter bordspeletjie het gevangenes tydens ’n oorlog help ontsnap? Ki …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€2.10
Fanie Viljoen: Die Klein boek van skouspelagtige sport
Klein boekies, maar hope pret! Ken jy die antwoord op die volgende? • Sweet ’n mens as jy swem? • Watse klere kan jou doodmaak? • Watter bordspeletjie het gevangenes tydens ’n oorlog help ontsnap? Ki …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€2.10
Fanie Viljoen: Die Klein boek van mal modes
Klein boekies, maar hope pret! Ken jy die antwoord op die volgende? • Sweet ’n mens as jy swem? • Watse klere kan jou doodmaak? • Watter bordspeletjie het gevangenes tydens ’n oorlog help ontsnap? Ki …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€2.10
Fanie Viljoen: Sneeuman-swem
“Gee vir my die een met die yskoue hart!” Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is ’n grap. Almal noem hom PADDA! Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.78
Fanie Viljoen: Wêreld van Wolwe 3: Derde mag
“Jou pa is ’n moordenaar, ” sis Wolfgang. “Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ook skiet. Wag maar, daardie dag kom.” Joshua Reinders se lewe is ’n gemors. Hy dra ’n groot geheim: Hy is ’n weerw …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€9.48
Fanie Viljoen: Sacrifice To The Flies
When we reported to Training Camp Alpha at seventeen, we each got our own S13. That day, when I wrapped my hands around the black metal casing of the rifle, something in me died. I just didn’t …
EPUB
อังกฤษ
DRM
€9.87
Fanie Viljoen: Die lewe se vuil houe
Dewie Koster leef onder sy ma se berge opgaargoed. Dit word elke dag erger. Sy koop en koop en koop. Alles pak sy in hulle woonstel.Alles.Dewie moet daarmee saamleef.Of dalk kan hy skelm van sy ma se …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€8.60
Fanie Viljoen: Krag
Aldan Valentyn is niemand nie. Hy plaas ʼn foto van homself sonder sy hemp, op Instagram. En word die bespotting van die skool. Maar dit sal binnekort verander. In die gym.Met gewigte.En die KRAG in …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€7.53
Fanie Viljoen: Ouma Mollie gaan terug skool toe
Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. En nou is ouma Mollie op pad terug skool toe. Gaan sy …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.38
Fanie Viljoen: Frikkadel die spookhond
Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al ‘n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie … Frikkadel moet ‘n nuwe huis kry. Daar is net …
EPUB
แอฟริกาใต้
DRM
€6.40
Fanie Viljoen: Meatball the ghost dog
Is it a dog? A see-through Jack Russell? Like a … ghost dog? Hugo Rudd doesn’t know if he should be scared. How many people have ever seen a ghost dog? It’s incredible, right? But this is only the …
EPUB
อังกฤษ
DRM
€6.46
Fanie Viljoen: Band-aids for the dead
This is a night for endings. A night for stuffing your copy of The Catcher in the Rye into your backpack and saying goodbye to your house where your dad spends every night drinking too much whiskey, …
EPUB
อังกฤษ
DRM
€9.05