Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al ‘n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie … Frikkadel moet ‘n nuwe huis kry. Daar is net een probleem: Hoe kry mens ‘n vir-altyd-huis vir ‘n spookhond?
ภาษา แอฟริกาใต้ ● รูป EPUB ● หน้า 72 ● ISBN 9780637000352 ● สำนักพิมพ์ LAPA Publishers ● การตีพิมพ์ 2024 ● ที่สามารถดาวน์โหลดได้ 3 ครั้ง ● เงินตรา EUR ● ID 9331365 ● ป้องกันการคัดลอก Adobe DRM
ต้องใช้เครื่องอ่านหนังสืออิเล็กทรอนิกส์ที่มีความสามารถ DRM