Büyüteç
Arama Yükleyici

Elizabeth Wasserman 
Elf dae op ‘n eiland 

Destek
Danika ontmoet uiteindelik die man wat sy net van ‘n ou foto af ken: haar pa, bewaarder op ‘n eiland in die Seychelles!
Die heel eerste aand op die eiland hoor sy toevallig van ‘n ryk sjeik wat sy oog op die eiland het. Wat daarvan as hy nie werklik belang stel in ekotoerisme nie, maar in die finansiële gewin uit ‘n painiet-myn? Uit die bloute kom nog bekendes uit Kaapstad op Cousin aan . . .
So word dit elf dae wat Danika nooit sal vergeet nie!
€8.99
Ödeme metodları

Yazar hakkında

Elizabeth Wasserman is tans ‘n patoloog in privaatpraktyk en voorheen buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie aan die US. Sy is die skrywer van o.m. die gewilde Speurhond Willem-, Dogtective William, Anna Atoom, en Elf dae-reekse. Elizabeth woon saam met haar gesin in Welgedacht, naby Kaapstad.
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 248 ● ISBN 9780624092131 ● Dosya boyutu 1.1 MB ● Yayımcı Tafelberg ● Yayınlanan 2020 ● Baskı 1 ● İndirilebilir 24 aylar ● Döviz EUR ● Kimlik 7697081 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

55.458 Bu kategorideki e-kitaplar