Szkło powiększające
Search Loader

Elizabeth Wasserman 
Elf dae op 'n eiland 

Wsparcie
Danika ontmoet uiteindelik die man wat sy net van 'n ou foto af ken: haar pa, bewaarder op 'n eiland in die Seychelles!
Die heel eerste aand op die eiland hoor sy toevallig van 'n ryk sjeik wat sy oog op die eiland het. Wat daarvan as hy nie werklik belang stel in ekotoerisme nie, maar in die finansiële gewin uit 'n painiet-myn? Uit die bloute kom nog bekendes uit Kaapstad op Cousin aan . . .
So word dit elf dae wat Danika nooit sal vergeet nie!
€8.99
Metody Płatności

O autorze

Elizabeth Wasserman is tans 'n patoloog in privaatpraktyk en voorheen buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie aan die US. Sy is die skrywer van o.m. die gewilde Speurhond Willem-, Dogtective William, Anna Atoom, en Elf dae-reekse. Elizabeth woon saam met haar gesin in Welgedacht, naby Kaapstad.
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 248 ● ISBN 9780624092131 ● Rozmiar pliku 1.1 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2020 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 7697081 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

55 458 Ebooki w tej kategorii