Büyüteç
Arama Yükleyici

Yazar: Marion Erskine

Destek
Marion Erskine is op Randfontein gebore. Hy het as onderwyser gewerk in Suid-Afrika en ook in Taiwan, waar hy vir 6 jaar Engels gegee het vir Taiwannese studente. In hierdie tydperk skryf hy Oos, wat ’n finalis word in die “Ek is “n skrywer!”-kompetisie. Hy publiseer ook “n chiclit verhaal, Donatello en Volksie, in 2010. Hy is ook die skepper van die gewilde Facebook-groep: “Lekkerlees Boekrak”. Hy woon tans in die Verenigde Arabiese Emirate, waar hy werk as “n adviseur-onderwyser in “n nasionale skoolreformasie-projek en elke geleentheid gebruik om die wêreld te verken.




3 Ebooks tarafından Marion Erskine

Marion Erskine: Donatello en Volksie
Op Oukersaand sit Zoë Zietsman stoksielalleen voor haar rekenaar.  Sy het niemand nie – selfs nie eers ‘n hond met wie sy kan cuddle nie.  En cuddle is volgens Zoë ‘n “verdomde basic human right”.  …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Marion Erskine: Vlerke vir almal
Karlien draai haar handpalms na onder en kruis haar duime oor mekaar. Dan begin sy die gefladder van ’n skoenlapper naboots. Ek staar na haar. Skielik is Karlien vir my die mooiste meisie wat ek in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.99
Marion Erskine: Bruidzilla
Tillie se beste vriendin Milanka ís high-maintenance, maar so ken Tillie haar, en Milanks het al vir haar báie beteken. Haar eksie-perfeksie, #blessed vriendin. Maar sy’t nie verwag Milanka sal …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99