Kính lúp
Trình tải tìm kiếm

Tác giả: Anita du Preez

Ủng hộ
Anita is gebore in Port Elizabeth. Sy het in die visuele kunste studeer en aan UNISA haar BA Honneurs- en Magistergrade verwerf, albei cum laude. Sy is ’n ma van drie, woon in Kaapstad en is ’n beeldhouer en lektrise in die visuele kunste (CTI, Durbanville- en Claremont-kampusse).




16 Ebooks bởi Anita du Preez

Anita du Preez: Dokter Dierbaar
Victoria Serfontein se eerste ontmoeting met die aantreklike plastiese sjirurg Paul Venter vind plaas toe sy hom besoek en vra of hy iets aan haar Barbra Streisand-neus kan doen.  Dié ontmoeting …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€4.99
Anita du Preez: Margot en die meerman
Margot Lombard is ʼn “koue vis”, of so het sy al self begin glo. Nadat sy haar M.A. in Musikologie voltooi het, gaan hou sy vakansie in Zanzibar – stoksielalleen. Daar is niemand wat haar ken nie. En …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€4.99
Helena Hugo & Ettie Bierman: Satyn Omnibus 2
‘In Helena Hugo se Soete verleiding koop Sharise ’n teekamer net buite Worcester. Een van die besoekers daar is haar jeugliefde Jacques, pas terug van oorsee, Sharise is egter seker daarvan dat hy …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€12.99
Anita du Preez: Die wet van die liefde
Danielle Malan is ‘n vurige vegter vir vroueregte, bekwame egskeidingsprokureur en vennoot van Marais, Malan en Boshof. Niemand sê haar voor nie en sy haat veral ontroue mans. Alles omtrent haar is …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€4.99
Anita du Preez: Lydia en die loodgieter
‘Kunsdosent Lydia woon heerlik in haar eie huisie in Observatory, waar sy haar bed met niemand hoef te deel nie. Veral nie met haar eksman nie – die dodelik aantreklike maar neurotiese professor …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€4.99
Anita du Preez: Bambi en die boef
Bambi le Roux kan kies en keur onder die manne. Maar sy moes nooit saam met daardie vent afgeneem geword het by die Met nie – nou loop allerlei stories oor haar by die werk en haar boyfriend, Bertus, …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€4.99
Anita du Preez: Hermien en die hartedief
Hermien en Jamie is nét vriende. As studente was hulle woonstelmaats, en ja, jare gelede was daar daardie enkele insident . . . Maar wanneer Jamie al wéér in haar woonstel kom asiel soek nadat hy die …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€4.99
Anita Du Preez: Donna en die droomman
Donna Ferguson is ’n eenkantmens en ’n realis. Maar wanneer sy by ’n kunsuitstalling oogkontak maak met ’n wildvreemdeling wat ruwe manlikheid uitstraal, doen sy iets wat glad nie in haar aard is …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€4.99
Anita du Preez: Letitia en die lektor
Letitia le Roux vererg haar bloedig toe sy sien hoe Chris Swart, die nuwe lektor by die kollege waar sy werk, een van haar studente se pogings as ’n voorbeeld van swak ontwerp aan sy klas voorhou. …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€4.99
Ettie Bierman & Anita Du Preez: Satyn Omnibus 6
In Om minder lief te hê is Arabel ná net ’n jaar van getroude lewe van Henning geskei. Hy het padgegee en ’n pos as vlieënier by ’n Australiese lugredery aanvaar. Maar nou, ses jaar later, ontmoet …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€12.99
Anita Du Preez: Marlene en die macho man
Van hul skooldae af het almal gedink dat Marlene Burger en Tom Lourens vir mekaar bestem is. Maar Marlene, met haar voorliefde vir avontuur en adrenalien, wou haar nie vroeg reeds aan ’n rustige …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€4.99
Ettie Bierman & Lizet Engelbrecht: Satyn Omnibus 7
In Wanneer ’n droom waar word moet Carmia Basson na die Vermeuleuns se spoglandgoed verhuis wanneer sy as Margo Vermeulen se assistent aangestel word. Deneys, Margo se kleinseun, wil egter nie vir …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€12.99
Ettie Bierman & Anita Du Preez: Satyn Omnibus 8
Nikka weet Ruan het haar steeds lief in Anderkant die volmaan. Tog wil hy nou van haar skei. Moet sy vir hom wag of eerder haar ou vriend Thys ’n tweede kans gee? In Bambi en die boef kan Bambi nie …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€12.99
Anita Du Preez: Fransi en die filmster
Die wêreld is nie vir sissies nie. Dít weet Fransi Fouché alte goed. Sy moet immers daagliks haar man staan terwyl sy allerhande rekwisiete vir filmstelle bou. Fransi het nie tyd vir tydmors of enige …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€4.99
Anita Du Preez: Mooier as Marilyn
Die lewe vat en gee mos. Dit besef Desiree de Lange alte goed toe sy ’n nuwe voorkoms kry, maar daarna haar man by ’n ander vrou betrap. Maar Vincent – chirurg van beroep en verneuker van geaardheid …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€11.99
Anita du Preez: Op soek na Tretchikoff
Lily, pas geskei en nie meer ’n skilder nie, het gegaan van galerykurator tot ontwerper by Exotic Tattoos in Vishoek. Sy is ’n groot Tretchikoff fan, wat sy nie by Galerie Zeitgeist hardop kon sê …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€11.99