Kính lúp
Trình tải tìm kiếm

Anna Erishkigal 
‘n Gotiese Kers Engel (Afrikaanse uitgawe) 

Ủng hộ

Wenner van die “e Festival of Words Best of the Independent e Book Awards – Best Novella of 2014”.
Die Spoke van Ou Ellendes is nooit ver agter nie…
Op Ou Kersaand mik Cassie Barug haar motor op ‘n ou beuk boom af, met die hoop dat haar pyn beëindig sal word nadat haar kêrel haar afgesê het. Maar toe ‘n pragtige swart vlerk engel verskyn en vir haar sê: ‘Hierdie is geen vervlakste paranormale romanse nie skattebol, ‘ besef sy die dood het nie haar probleme opgelos nie. Kan Jeremiël haar help om die spoke van haar verlede te besweer en afsluiting te vind?
Hierdie moderne paranormale uitkyk op die mite van beskermingsengele kombineer “A Christmas Carol” met “It’s A Wonderful Life” om mense hoop te gee dat die verlede verwerk en oorwin kan word.
‘Baie min boeke dryf my tot trane, maar hierdie een het dit gedoen in ‘n skitterende manier. Die boodskap word vertel met humor en grasie. Wonderlik! ‘- Leser Resensie
‘Sy het my laat omgee. En sy het my laat huil. En ek is opreg dankbaar vir die einde. ‘- Leser Resensie
‘‘n Boek wat my aangeraak het soos geen ander boek van te vore!’ – Leser Resensie
‘Weereens toor Anna woorde in goud in. Die Gotiese draai om hierdie moderne Kerslied is merkwaardig …’ – Leser Resensie
‘As ek kon, sou ek hierdie storie ‘n oneindige hoeveelheid sterre gee! Hierdie boek / storie het my koue rillings gegee.’ – Leser Resensie
Afrikaanse taal – Afrikaans language

€1.99
phương thức thanh toán
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 176 ● ISBN 9781943036196 ● Kích thước tập tin 3.5 MB ● Nhà xuất bản Seraphim Press ● Được phát hành 2017 ● Có thể tải xuống 24 tháng ● Tiền tệ EUR ● TÔI 5072604 ● Sao chép bảo vệ không có

Thêm sách điện tử từ cùng một tác giả / Biên tập viên

699.325 Ebooks trong thể loại này