Vir Josua het dit begin die dag toe hy deur dieweerlig getref is. Toe hy bykom, sien hy ’n engel.’n Blonde engel met ’n laptop onder haar arm.Wat hy nie kon sien nie, is dat Titania allesbehalwe so onskuldig is as wat haar engelagtigevoorkoms te kenne gee. Hy kon ook nie vermoeddat sy tydelik by sy ouerhuis gaan intrek nie.In dié tyd leer sy hom veel meer as net dielewensgevaarlike speletjie wat hulle metrekenaars en selfone speel.Die verdrinking van Josua van Ed en is ’nspanningsverhaal vir tieners wat ewe veel deurhulle ouers geniet sal word. Die karakters –tieners én grootmense – is oortuigend en realistiesuitgebeeld. En vir die eerste keer in die Afrikaansejeugliteratuur gee ’n meisie die pas in ’ntienerverhouding aan …
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 160 ● ISBN 9781415202401 ● Nhà xuất bản Penguin Random House South Africa ● Được phát hành 2011 ● Có thể tải xuống 6 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 5695396 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM