Kính lúp
Trình tải tìm kiếm

Tác giả: Deon Opperman

Ủng hộ
Deon Opperman het oor die vyftig verhoogdramas op sy kerfstok en is twee keer met die Hertzogprys vir Drama bekroon. Onlangse televisiedramas sluit in Kruispad, Getroud met rugby en Donkerland. Hartland is die eerste van sy dramas wat tot roman verwerk is. Hy sê dit was ’n besonderse ervaring vir hom om te sien hoe Kerneels Breytenbach toneel vir toneel en episode vir episode sy draaiboek tot prosa omskep: “Drama en prosa is uiteenlopende vaardighede, en dit is vir my ’n voorreg dat die Afrikaner-trilogie wat my so na aan die hart lê, ’n nuwe lewe as romans deur Kerneels gekry het.”




3 Ebooks bởi Deon Opperman

Deon Opperman & Kerneels Breytenbach: Hartland
Deon Opperman het televisiekykers geboei met sy epiese familiesage Hartland. Hierdie omvangryke Boere-Dallas word nou ’n groots opgesette roman waarin Opperman se meesterskap as storieverteller sorg …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€14.99
Deon Opperman & Kerneels Breytenbach: Donkerland
Een plaas. Een familie. Een bloedlyn. Sewe geslagte. In 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om ná maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier ’n hoekpaal in te …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€14.99
Deon Opperman: Kruispad
Kruispad is die kern van Deon Opperman se groot TV-trilogie oor die Afrikaner se pad in Suid-Afrika. Dit beeld presies uit waar die groot verandering gekom en hoe die Afrikaner daarop gereageer het. …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€14.99