Kính lúp
Trình tải tìm kiếm

Tác giả: Errieda du Toit

Ủng hộ
Errieda du Toit is “n bekende in koskringe en een van die meesterbreine agter Kokkedoor. Errieda was van die begin af deel van die program, en het die verfilming van die reeks in Prins Albert meegemaak. Saam met die drie gewilde beoordelaars en onder leiding van Human & Rousseau, het Errieda die resepte gekies en aangepas vir die tuiskombuis. Sy het die fyn oog en geoefende oordeel van “n koskenner en weet wat vereis word van “n groot kokkedoor! Errieda is “n gesoute kosmens met “n passie vir onthoukos. Sy het kooktegnieke – van die basiese tot die gevorderde – bemeester en meng tradisie met hope kreatiwiteit om nostalgiese resepte vir die toekoms te herskep. Haar vorige boeke sluit in die gewilde Huiskok glanskok en Master Chef South Africa: The Cookbook.




3 Ebooks bởi Errieda du Toit

Errieda du Toit: Kokkedoor
Herleef die lekkerte van onthoukos en kook soos ‘n Kokkedoor in jou eie kombuis. Hierdie boek bevat die beste uit die gewilde Kokkedoor-televisiereeks, en gaan oor die kos wat ons lief het: …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€15.99
Errieda du Toit: Share
Champion of South African home cooking, Errieda du Toit set out to write a cookbook about the food we most love to eat and the culture of sharing these recipe in community cookbooks. Intrigued by our …
EPUB
Anh
DRM
€15.04
Errieda du Toit: Saam
SAAM is die Suid-Afrikaanse huiskoskampioen Errieda du Toit se uitsonderlike kookboek oor kos wat ons die meeste geniet en die kultuur waarmee resepte in gemeenskapsresepteboekies gedeel word. …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€14.99