Kính lúp
Trình tải tìm kiếm

Eugene Moll 
Watter Boom Is Dit? 

Ủng hộ
Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom – sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies – oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul ”familiegroepe” te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van verwante bome se gemeenskaplike kenmerke en ook die eienskappe waaraan spesies van mekaar onderskei word. Die boek bied: talle volkleurfoto”s van die diagnostiese kenmerke van bome; opsommings van groepkenmerke in verstaanbare taal; ʼn Geïllustreerde woordelys van plantdele en notas met interessante bykomende inligting. Alle boomliefhebbers, veral beginners, sal hierdie boek baie nuttig vind.
€10.52
phương thức thanh toán
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng PDF ● Trang 220 ● ISBN 9781775841418 ● Nhà xuất bản Penguin Random House South Africa ● Được phát hành 2013 ● Có thể tải xuống 6 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 2825038 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM

Thêm sách điện tử từ cùng một tác giả / Biên tập viên

82.057 Ebooks trong thể loại này