Kính lúp
Trình tải tìm kiếm

Francois Keyser 
Kinder Kampioene 

Ủng hộ
Adobe DRM
Bìa của Francois Keyser: Kinder Kampioene (ePUB)
Boek beskrywing:

Hierdie reeks van vyf kortverhale vir kinders is geskryf om die volgende beginsels aan kinders deur storievertelling te leer:

Eerlikheid (Die Towerblomme)

Volharding (Die Fiets Renjaer)

Entoesiasme (Die Trollie Wedloop)

Vriendskap (Minder Lekkergoed, Meer Vriende)

Aantreklikheid (Hy is aantreklik omdat….)

‘Die Towerblomme’ is ”n verhaal waar ”n kind uiteindelik eerlik moet wees, want wat hy gedoen het, het die lewe van sy pa in gevaar gestel.

‘Die Fiets Renjaer’ wys kinders dat om suksesvol te wees, hulle moet aanhou om te bereik vir dit wat hulle wil hê. Sodra hulle bereik het wat hulle wil hê, moet hulle aanhou om goed te wees in wat hulle doen.

“Die Trollie Wedloop” wys vir kinders dat alhoewel ons nie entoesiasties is oor alles in die lewe nie, dit is ons verantwoordelikheid om dinge so lekker as moontlik te maak.

‘Minder Lekkergoed, Meer Vriende’ wys vir kinders dat vriendskap belangriker is as fisiese besittings en kos.

‘Hy is aantreklik omdat …’ gebruik twee meisies se assesserings van hul pa”s oor wat vir hulle aantreklik is – en dit is nie net voorkoms nie!

€4.50
phương thức thanh toán
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● ISBN 9781667440545 ● Phiên dịch Juliet Perie ● Nhà xuất bản BookGeniez ● Được phát hành 2022 ● Có thể tải xuống 3 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 9001492 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM

Thêm sách điện tử từ cùng một tác giả / Biên tập viên

90.923 Ebooks trong thể loại này