Kính lúp
Trình tải tìm kiếm

Gabriel Agbo 
Ek Sal Nie Doodgaan Nie! 

Ủng hộ
Dit is nog nie oor nie. God is nog nie klaar met jou nie. Jy gaan nie nou dood nie. Ja, jy gaan nie. Hierdie boek is om jou te verseker dat Hy nog ‘n plan vir jou lewe het. Dit maak nie saak hoe donker dinge lyk nie. Hier sal jy baie interessante hoofstukke vind soos: EK SAL NIE DOODGAAN NIE, ALLE KRAG BEHOORT AAN GOD, GAAN TERUG EN VERTEL HOM, GEBED, WAT MAAK JY HIER? MOENIE BANG WEES NIE, MOENIE WEGHARDLOOP NIE en ONBEPERKTE AANBOD.Daar is geen rede om nou op te gee nie. Moenie jouself doodmaak nie. Jy moet opstaan, met geloof en hoof en aanhou veg, staar jou uitdagings in die gesig. Moenie bang wees nie en moenie van dit af weghardloop nie. God kom om jou te help. Hier sal jy ook leer hoe om die gees van frustrasie, depressie en dood te weerstaan. Hoekom styg die koers van selfdood? Enige oplossings??
€1.93
phương thức thanh toán
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● ISBN 9781071568644 ● Phiên dịch Delaney Hall ● Nhà xuất bản Gabriel Agbo ● Được phát hành 2020 ● Có thể tải xuống 3 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 8048739 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM

Thêm sách điện tử từ cùng một tác giả / Biên tập viên

47.017 Ebooks trong thể loại này