Kính lúp
Trình tải tìm kiếm

Tác giả: Hans Pienaar

Ủng hộ
Hans Pienaar is in 1955 in Stellenbosch gebore maar het dwarsdeur die land grootgeword. Sedert die 1980s woon hy in Johannesburg waar hy sy brood verdien het as joernalis en uitgewer, onder andere as lid van die redaksie van Vrye Weekblad en as direkteur van Taurus. Hy is getroud met die digter Corne Coetzee.




1 Ebooks bởi Hans Pienaar

Hans Pienaar: Die Generaal
Daar is ’n klop aan die deur. My vinger wil nie verder saamtrek nie. My hart hamer die sekondes in my ore om. Wat sal gebeur as ek die sneller trek? Johan is negentien en in die weermag. Wanneer die …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€13.99