Adobe DRM
Lara se danseksamen is om die draai. Sy oefen al weke lank vir die groot dag! Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien op die verhoog nie. Maar dan loop dinge onverwags skeef, en Lara se dansdrome is – vir eers – daarmee heen. Minki en Natalie weet nie hoe om hulle beste maat op te beur nie.Maar een van Minki se gunstelingboeke gee haar ’n plan …
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 64 ● ISBN 9781776251261 ● Nhà xuất bản Pan Macmillan South Africa ● Được phát hành 2022 ● Có thể tải xuống 3 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 8828098 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM