Tex Texeira se wittebrood in die Caprivi word wreed onderbreek. ’n Agent van ’n geheime Mosambiekse ondersoekeenheid het die gevreesde Mecau-dwelmkartel geïnfiltreer en inligting ontdek wat só sensitief is dat hy niemand anders as Tex daarmee sal vertrou nie. Die rede: dit betrek ’n hooggeplaaste Suid-Afrikaner. Die agent moet dringend bereik word . . . solank Tex die aandag van Islamitiese ekstremiste kan vermy. En die kruishaar van ’n sluipskutter wat die Mecau-luitenante meedoënloos uitwis.
Giới thiệu về tác giả
Jaco Wolmarans is ‘n vryskut-videovervaardiger, -fotograaf en -kopieskrywer. Hy woon in Milnerton.
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 336 ● ISBN 9780624094210 ● Kích thước tập tin 0.8 MB ● Nhà xuất bản Tafelberg ● Được phát hành 2023 ● Phiên bản 1 ● Có thể tải xuống 24 tháng ● Tiền tệ EUR ● TÔI 9016643 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM