Kính lúp
Trình tải tìm kiếm

Tác giả: Koos Human

Ủng hộ
Koos Human was maar in sy twintigerjare toe hy Human & Rousseau in 1959 saam met Leon Rousseau gestig het. Hierdie vernuwende jong uitgewery het baie gou ’n beduidende bydrae gelewer tot die bevordering van die boekebedryf in Suid-Afrika. Human & Rousseau is tot vandag toe, as deel van NB Uitgewers, een van ons voorste drukname. Human was meer as veertien jaar lid van die uitvoerende komitee van die voormalige Kaaplandse Raad vir die Uitvoerende Kunste en was ’n trustee van die Oude Meester-stigting vir die uitvoerende kunste (nou die Distell-stigting). Hy het verskeie reekse musiekprogramme oor die radio aangebied en sestien jaar lank ’n rubriek oor klassieke opnames vir Die Burger behartig. By die beëindiging daarvan het die kunsredakteur geskryf: “. . . hy het oor jare kennis, insig en liefde vir die onderwerp uitgedruk in leesbare, fynversorgde rubrieke wat getuig van sy woordgevoeligheid en sin vir humor.”




1 Ebooks bởi Koos Human

Koos Human: Die A tot Z van Klassieke Musiek
Die A tot Z van klassieke musiek, ‘n Gids met beknopte biografieë van belangrike komponiste en besprekings van hul belangrikste werk. Dit bevat ook die verhale van bekende operas en ballette en …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€16.99