Kính lúp
Trình tải tìm kiếm

Madelie Human 
Eggo”s van die hart 

Ủng hộ
Adobe DRM
Bìa của Madelie Human: Eggo''s van die hart (ePUB)
‘Jane Roos skilder soos sy lewe: In volkleur en groter as die werklikheid. Sy glo daar is iewers die ideale pasmaat vir haar en dis beslis nie die stil, ernstige oorlogskorrespondent, JJ Richter, nie. Soms tree hy baie vreemd op en dis duidelik dat hy nie veel respek het vir haar nie.Die feit dat JJ haar nuwe buurman op Bietjiebaai is maak dit nie juis maklik om hom te vermy nie. Boonop word hulle verplig om saam te werk aan ’n projek wat hulle heeltemal te dikwels saamgooi en dwing om mekaar te leer ken.Kobus van Rensburg, spanningsverhaalskrywer, daag intussen ook by Bietjiebaai op. Hy deel Jane se lewensvreugde en die twee kom uiters goed oor die weg. Is hy die een wat haar hart gaan vermurwe, of dalk haar knorrige buurman met al sy emosionele bagasie en die veraf kyk in sy oë?’
€3.97
phương thức thanh toán
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 192 ● ISBN 9781776359332 ● Nhà xuất bản LAPA Publishers ● Được phát hành 2023 ● Có thể tải xuống 3 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 9196533 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM

Thêm sách điện tử từ cùng một tác giả / Biên tập viên

4.399.017 Ebooks trong thể loại này