Kính lúp
Trình tải tìm kiếm

Tác giả: Nadia de Kock

Ủng hộ
Nadia de Kock is ’n IT-spesialis met haar kop in die wolke. Sy is ook skrywer, reisiger en gewese uitgewer. Haar roman Heildronk op ’n gypsyromp het in 2009 verskyn. Haar nuutste roman is Die wolkversamelaars. Sy bly in Johannesburg.




4 Ebooks bởi Nadia de Kock

Nadia de Kock: Heildronk op ‘n gypsyromp
Desperate times call for desperate measures. Mieke le Roux se uitgewery, Vianne Boeke, is in die knyp.  Met net ’n handvol skrywers op haar boeke kan sy nie bekostig om skrywers aan Vollenhoven en …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€11.99
Nadia De Kock: Die wolkversamelaars
Die laaste wens van ’n liewe vriendin stuur Talla na die Glencoe-vallei in Skotland. Sy neem haar wolkboekie saam om haar stokperdjie, die soeke na seldsame wolke, voort te sit. Daar word sy by ’n …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€13.99
Nadia de Kock & Hilda Steyn: INSPIRASIE VIR ISOLASIE: 14 Hekelpatrone vir 14 dae
Isolasie-inspirasie. Geen partytjies om by te woon nie, geen afsprake om na te kom nie, geen afleiding of ruis van buite nie; net jy en jou gesin by die huis. Covid-19 het die wêreld tot stilstand …
EPUB
Tiếng Nam Phi
DRM
€2.66
Nadia de Kock & Hilda Steyn: Inspiration for isolation: 14 Crochet patterns for 14 days
Ideal for lockdown No parties to attend, no coffee-dates to go to, no distraction or noise from theoutside; only you and your family at home. Covid-19 has forced the entire worldto come to an abrupt …
EPUB
Anh
DRM
€2.66