Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe seun in hulle klas ontmoet. Felix tree baie vreemd op ”“ hy klouter oor mure, eet regte vissies op sy pousebrood … en hy het ’n groot geheim! Kort voor lank is daar groot moeilikheid op Raaiselfontein. ’n Nare rotskurk en sy weermag van rotte beplan om die dorp oor te neem.
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 51 ● ISBN 9780799376098 ● Nhà xuất bản LAPA Uitgewers ● Được phát hành 2015 ● Có thể tải xuống 3 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 5206342 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM