Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het ’n spesiale knoppie wat jou na ’n ander plek laat ZOEM! In die tweede storie word Alex, Christiaan en Tjomper teruggeneem na ’n tyd waar daar DINOSOURUSSE is! En arme Tjomper beland in een van die dinosourusse se neste …
Ngôn ngữ Tiếng Nam Phi ● định dạng EPUB ● Trang 64 ● ISBN 9780637001823 ● Nhà xuất bản LAPA Publishers ● Được phát hành 2023 ● Có thể tải xuống 3 lần ● Tiền tệ EUR ● TÔI 8975754 ● Sao chép bảo vệ Adobe DRM
Yêu cầu trình đọc ebook có khả năng DRM