Magnifying Glass
Search Loader

Author: Wendy Maartens

Support
Wendy Maartens lives in Table View, not far from the Cape West Coast and Rietvlei wetland. She is a seasoned children”s book author, journalist, translator and dreamer, and was previously a primary school teacher. Among her hobbies are sketching and gardening, and she loves to try her stories out on her beloved Egyptian geese, Petunia and Lelieblom. Her passion is to “paint with words”.

48 Ebooks by Wendy Maartens

Wendy Maartens: Die Beste Suid-Afrikaanse Spookstories
Maak kennis met ’n paar van die bekendste spoke in Suid-Afrika soos: die spookmeisie van Uniondale, die spookhond van Aliwal-Noord, die Wandelende Jood en die seekaptein wat steeds aan boord van die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.36
Wendy Maartens: Diere-ABC
Hierdie ABC-boek is geskryf deur Wendy Maartens ‘en Appelliefie die hanskolgans (wat haar bes doen om letters uit storieboeke op te pik)’. ABC-boeke bly nou maar kinders en ouers se gunstelinge. In …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.12

PDF
Afrikaans
DRM
€3.12
Wendy Maartens: Bible Stories for Children
Bible Stories for Children includes a selection of short stories from the Old and New Testaments, retold in a simple and fresh style that will be enjoyed by young children. These adaptations of …
EPUB
English
DRM
€5.01

€4.99
Wendy Maartens: Bybelstories vir Kinders
Bybelstories vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op ’n eenvoudige en vars manier geskryf. Die stories is geskik vir selflees of voorlees deur ’n ouer persoon. …

€5.00
Wendy Maartens: Suid-Afrikaanse helde en ikone
Ontmoet van die dapperste mense (en diere) in Suid-Afrika se geskiedenis … Wolraad Woltemade wat manalleen met sy perd die stormsee ingery het om skipbreukelinge te red. Die onverskrokke generaal …
EPUB
DRM
€13.00
Wendy Maartens: Wonderlike ware dierestories
Van slim diere tot dapper diere – en selfs diere wat wêreldberoemd geword het! Die 31 ware dierestories in hierdie bundel sal jou met nuwe oë na ons dierevriende laat kyk. Wendy Maartens se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.88
Wendy Maartens: Drie hoera”s vir Denver
Denver het nie altyd gehakkel nie. Voordat oom Jaap by hulle kom bly het, het die woorde soos gladde seepbelle oor sy lippe geglip. Almal sê sy ma is gelukkig om ’n man soos oom Jaap te kry. Denver …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.29
Wendy Maartens: Waarom Kameelperd se nek so lank is
In hierdie storieboek vertel Wendy Maartens ’n paar van die lekkerste volksverhale uit ons Afrika-diereryk, op haar kenmerkende toeganklike manier. Die 25 stories is perfek vir voorlees en selflees …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.95
Wendy Maartens: Sylvester ramkat van die Groot-Karoo
In hierdie pragtig geïllustreerde boek het meesterstorieverteller Wendy Maartens 22 Suid-Afrikaanse stories bymekaargemaak. Sommige is so deurleef soos die windverwaaide kontoere van Tafelberg. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€15.28
Wendy Maartens: Jeremia en die amandelboom
Gebaseer op die Bybelse verhaal van Jeremia se roeping, vertel hierdie pragtige prenteboek die storie van ’n jong Jeremia wat met spraak gesukkel het totdat die Here hom aangeraak en ’n amandeltak as …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.55
Wendy Maartens: Ek lees self 11: Jakkals en wolf bou huis
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€2.99
Wendy Maartens: Vaandeldraers 1: Ingrid, Thuli, Grizelda
Vrouehelde van Suid-Afrika Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.75
Wendy Maartens: Vaandeldraers 3: Esther, Vanessa, Elsje
Vrouehelde van Suid-Afrika Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.78
Wendy Maartens: Vaandeldraers 4: Zolani, Maggie, Suna
Vrouehelde van Suid-Afrika Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.76
Wendy Maartens: Torchbearers 1: Ingrid, Thuli, Grizelda
Torchbearers; heroic women; inspiring women of South Africa. This amazing series contains the stories of 12 women who deserve to be celebrated; women that will inspire anyone. From well-known women …
EPUB
English
DRM
€5.76
Wendy Maartens: Torchbearers 2: Caster, Zulaikha, Saray
Torchbearers; heroic women; inspiring women of South Africa. This amazing series contains the stories of 12 women who deserve to be celebrated; women that will inspire anyone. From well-known women …
EPUB
English
DRM
€5.77
Wendy Maartens: Torchbearers 3: Esther, Vanessa, Elsje
Torchbearers; heroic women; inspiring women of South Africa. This amazing series contains the stories of 12 women who deserve to be celebrated; women that will inspire anyone. From well-known women …
EPUB
English
DRM
€5.72
Wendy Maartens: Torchbearers 4: Zolani, Maggie, Suna
Torchbearers; heroic women; inspiring women of South Africa. This amazing series contains the stories of 12 women who deserve to be celebrated; women that will inspire anyone. From well-known women …
EPUB
English
DRM
€5.77
Wendy Maartens: Ek lees self 1: Skilpad leer vlieg
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€2.99
Wendy Maartens: Ek lees self 2: Plaasmuis en Stadsmuis
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.00
Wendy Maartens: Ek lees self 3: Haas en Skilpad hardloop resies
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.00
Wendy Maartens: Ek lees self 4: Wolf dra skaapklere
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.00
Wendy Maartens: Ek lees self 5: Olifant en seekoei trek tou
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€2.99
Wendy Maartens: Ek lees self 6: Jakkals en kraai en die stuk kaas
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€2.96
Wendy Maartens: Ek lees self 7: Jakkals en wolf vang vis
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€2.97
Wendy Maartens: Ek lees self 8: Jakkals en wolf wil boer
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€2.99
Wendy Maartens: Ek lees self 9: Jakkals en wolf wil trou
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€2.99
Wendy Maartens: Ek lees self 10: Jakkals en wolf in boer se kraal
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€2.99
Wendy Maartens: Ek lees self 12: Jakkals en wolf en die klip
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.00
Wendy Maartens: Ek lees self 13: Rooi Hen bak brood
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€2.99
Wendy Maartens: Ek lees self 14: Die drie rammetjies rof
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.00
Wendy Maartens: Ek lees self 15: Padda word kwaad
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€2.99
Wendy Maartens: Ek lees self 16: Muis red leeu se lewe
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.00
Wendy Maartens: Ek lees self 17: Die gans wat goue eiers kon lȇ
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€2.99
Wendy Maartens: Ek lees self 18: Sprinkaan leer werk
In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.00
Wendy Maartens: Donkie se lang pad dorp toe en 19 ander fantastiese fabels
Hierdie vrolike bundel bevat 20 fabelagtige diereverhale wat elkeen op ʼn unieke manier ʼn waardevolle lewenswysheid insluit vir kinders en hoe waardes in die alledaagse lewe toegepas kan word. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.80
Wendy Maartens: Vaandeldraers 2: Caster, Zulaikha, Saray
Vrouehelde van Suid-Afrika Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.78
Wendy Maartens: Jock van die Bosveld en ander ware dierestories
Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die Suid-Afrikaanse hond wat wêreldberoemd geword het; ontmoet ’n brilpikkewyn met die naam …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.45
Wendy Maartens: Halala Job Maseko!
In this charmingly illustrated book the celebrated storyteller Wendy Maartens compiled 21 stories of unsung South African …
EPUB
English
DRM
€15.24
Wendy Maartens: Elephant’s Big Secret and 19 Other Fantastic Fables
This cheerful collection contains 20 fantastic animal fables, each of which in a unique way includes valuable wisdom for children and how values can be applied in everyday life. Donkey’s Long Walk to …
EPUB
English
DRM
€8.82
Wendy Maartens: Nicole en Appelliefie
Nicole en Pappa trek in ’n nuwe huis in Kaapstad in ná die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik. Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die midd …
EPUB
DRM
€4.06
Wendy Maartens: Nicole en Appelliefie
Nicole en Pappa is mal oor hulle nuwe buurt en hulle het reeds ‘n klomp vriende gemaak. Daar is oom Samsodien met die mooi roostuin, tannie Bets met die poedels, die Masango-gesin met die twee klein …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.07
Wendy Maartens: Jakkals en wolf-bundel
Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf . Jakkals probeer Wolf om elke hoek en draai ’n streep trek, tog is hulle beste maats. Beleef die opwindende …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.04
Wendy Maartens: Storiekaros
Hierdie bundel stories is ʼn karos waarmee jy jou kind opnuut kan koester. Daarmee saam kom die genadegawe om waarlik mekaar se harte te hoor. Om dit reg te kry het jy nie geld of goed nodig nie. Al …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.92
Wendy Maartens: Sankind lees die wind
Ontdek die wonderlike wereld van die Sanmense in hierdie asemrowende bundel van kortverhale. Wendy Maartens leer jou van die skerp wysheid wat skuil in die dans van die Kwagga en die fluister van die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.63