Magnifying Glass
Search Loader

Author: Wilhelm Verwoerd

Support
Wilhelm Verwoerd is die kleinseun van HF Verwoerd. Sy ontnugtering met apartheid lei tot sy vervreemding van die familie, veral toe hy aansluit by die ANC en by die WVK inval as navorser. Hy werk in Ierland met versoening tussen voormalige vyande en staan tans aan die hoof van die Eenheid vir Praktiese Teologie by die Universiteit Stellenbosch.




2 Ebooks by Wilhelm Verwoerd

Wilhelm Verwoerd: Bloedbande
Ná jare van versoeningswerk tussen eertydse vyande in Ierland keer Wilhelm Verwoerd terug na Suid-Afrika. Hy wil vrede maak met sy eie familie en sy geskiedenis. In die Verwoerd-strandhuis, Blaas ‘n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Wilhelm Verwoerd: Verwoerd: My Journey through Family Betrayals
When, in the 1990s, Wilhelm Verwoerd spoke out against his grandfather’s racist policies, his father called him a traitor. After many years of working in Northern Ireland, brokering peace between …
EPUB
English
DRM
€13.99