放大镜
搜索加载器

Anita Du Preez 
Marlene en die macho man 

支持
Adobe DRM
的封面 Anita Du Preez: Marlene en die macho man (ePUB)
Van hul skooldae af het almal gedink dat Marlene Burger en Tom Lourens vir mekaar bestem is. Maar Marlene, met haar voorliefde vir avontuur en adrenalien, wou haar nie vroeg reeds aan ’n rustige huislike bestaan bind nie. Nee, sy het luitenant-kolonel Marlene Burger van die SAPD geword, haar plek in ’n manswêreld oopbaklei en kriminele laat les opsê. Maar nou is daar ’n kans vir Marlene en Tom om weer te probeer om ’n verhouding te hê – ná hulle elk ’n mislukte huwelik agter die rug het. Gaan dit dié keer werk? Want vlootoffisier Lourens blyk onnodig versigtig te wees wanneer dit by hul verhouding kom. Sý weer oorhaastig . . . Die geheimsinnige Ziegfried van Leeuwen, wat dalk die ontwykende straatkunstenaar De Leeuw kan wees, verskyn boonop op die toneel en is met luitenant-kolonel Burger gefassineer. En skielik moet Marlene besluit wat sy werklik wil hê . . .
€4.99
支付方式

关于作者

Anita is gebore in Port Elizabeth. Sy het in die visuele kunste studeer en aan UNISA haar BA Honneurs- en Magistergrade verwerf, albei cum laude. Sy woon in Kaapstad en is ’n beeldhouer en lektrise in die visuele kunste.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 224 ● ISBN 9780624081081 ● 文件大小 0.4 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2017 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5204012 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

697,873 此类电子书