Hy gee haar hart vlerke, leer haar liefde ken. Maar Gerbrandt Louw is ’n bedrieër, glo Roda. Hy lei haar én haar oom om die bos. Hul besoek aan Kioto is ’n bedrogspul. Hoe gemaak met sy verraad?
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 132 ● ISBN 9780799378221 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2016 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206410 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器