放大镜
搜索加载器

Audrey Blignault 
Met my rooi rok voor jou deur 

支持
Adobe DRM
的封面 Audrey Blignault: Met my rooi rok voor jou deur (ePUB)
Die onweerstaanbare Audrey Blignault het destyds die wêreld van die Afrikaanse vrou óópgeskryf en was haar tyd vooruit. Dié unieke keur bring haar beste werk byeen, van kort sketse uit die vroeë bundels tot langer essays en verhale uit latere publikasies. Hierdie baldadige, skalkse, “onwennige ouma” skryf dalk oor vervloë dae, maar op so ’n unieke, toeganklike manier dat dit vir vandág se leser kraakvars is, en jou ten diepste raak.
€12.99
支付方式

关于作者

Audrey Blignault is op Bredasdorp gebore. Sy word tweetalig groot, maar ná universiteit besluit sy om in Afrikaans te skryf. Vir haar werk ontvang sy verskeie spogpryse, o.m. die Eugène Maraisprys en die Staatspresidentstoekenning in 1982 vir uitmuntende diens. Sy is op 1 Oktober 2008 in ’n kliniek in Kaapstad op 92-jarige ouderdom oorlede.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 352 ● ISBN 9780624091431 ● 文件大小 0.6 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7648394 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,323 此类电子书