放大镜
搜索加载器

Bernard Levine 
Wanneer jy bid, Stuur God engele 

支持
Adobe DRM
的封面 Bernard Levine: Wanneer jy bid, Stuur God engele (ePUB)
Moenie die vele geleenthede mis wat jy het om vir jouself skatte in die hemel te vergader nie.

Wanneer jy Sy teenwoordigheid betree met lofprysing,

betree Hy jou omstandighede met krag.

As jy die beste ding vir jou lewe wil doen … Bid!

Gebed is die kragtigste wapen wat ons het,

Gebed is die enigste ding wat situasies verander.

Gebed skep geleenthede.

Gebed sal jou na lande en plekke neem waar jy nie ”n paspoort nodig het nie.

Gebed sal goeie dinge laat gebeur.

Wat die oog nie sien en die oor nie gehoor

en in die hart van die mens nie opgekom het nie,

wat God berei het vir die wat Hom liefhet.

1 Korinthiërs 2:9

Onthou … God se magtige krag is net ”n gebed ver!

€3.79
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781071572290 ● 翻译者 Delaney Hall ● 出版者 Babelcube Inc. ● 发布时间 2020 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8048845 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

67,949 此类电子书