放大镜
搜索加载器

Bettie Naudé 
Saartjie se kêrel (#12) 

支持
Adobe DRM
的封面 Bettie Naudé: Saartjie se kêrel (#12) (ePUB)
Saartjie lees ’n artikel oor hipnose en besluit dadelik om Anna en Lina as proefkonyne te gebruik terwyl sy haar lyf hipnotiseur hou. Sy besef egter vinnig sy beskik nie oor hierdie spesiale talent nie… Maar dan kry ons heldin ’n slim plan. Sê nou hulle reël ’n hipnose-vertoning en haar vriendinne gee voor sy maak hulle aan die slaap en laat hulle allerhande manewales uithaal? Die Drie Muskiete kan mos baie geld só maak! Soos met alles verloop dinge natuurlik nie heeltemal soos beplan nie. Saartjie moet haar boetie en sy maat gelukkig hou, asook vir Muggie en ’n skeptiese gehoor – en boonop nog vir Galpil wat nie kan wag om te bewys sy is besig om almal ’n streep te trek nie. Gelukkig kry Lynnekom se rabbedoe dan ’n briljante ingewing. Sy fluister iets in Galpil se oor wat sy hart wild laat klop…
€6.49
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 133 ● ISBN 9780798154482 ● 文件大小 0.2 MB ● 年龄 17-12 年份 ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2011 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 2487302 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

55,137 此类电子书