放大镜
搜索加载器

Braam le Roux & Dewald Brink 
Beminde Verraaier 

支持

BEMINDE VERRAAIER – WOESTE LAEVELD REEKS




Deur die ruigtes beur Len van Staden heen tot op die oewer van ’n groot rivier. Dit wemel daar van seekoeie en krokodille en in die ruigtes agter hom, is gevaarlike wilde diere… Skynbaar kom geen menslike wese ooit hier nie. En tog, daar aan die oewer van die breë, diep seekoeigat lê ’n swaar pen vasgemaak! Dit is die pont wat deur die boewe gebruik word vir hulle nagtelike rowery.




Len van Staden, met sy rewolwer bandelier stewig vasgegespe om sy heupe, staan roerloos stil om die betekenis hiervan te laat insink. Is sy eertydse boesemvriend dalk hierin gemoeid?. En dalk ook die meisie op wie Len eens op ’n tyd verlief was. Hy staan en wonder wat moet hy nou verder moet aanvang?




Dit is ’n enorme probleem wat Len van Staden in die gesig staar. Hy het ’n reuse-taak en ’n reuse-probleem voor hom, om agter die waarheid te kom en reg en geregtigheid te laat seëvier.




Die uitvoering van hierdie bittere taak, is die tema van hierdie verhaal, wat afspeel in die romantiese dae van die Woeste Laeveld, toe die geweer en rewolwer nog die wet voorgeskryf het en toe verraaiers sommer voor die voet aan bome opgehang was.

€8.22
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 208 ● ISBN 9781928498674 ● 文件大小 2.8 MB ● 编辑 Pieter Haasbroek ● 出版者 Pieter Haasbroek ● 国家 GB ● 发布时间 2021 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8202458 ● 复制保护

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

83,045 此类电子书