放大镜
搜索加载器

Carina Diedericks-Hugo 
CAPS Thomas@sms.net 
CAPS

支持
Adobe DRM
的封面 Carina Diedericks-Hugo: CAPS Thomas@sms.net (ePUB)

Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes ’n nagmerrieondervinding in ’n hyser en dan word hy vir ’n week lank geskors omdat hy die ou drel van ’n Piet Senekal geslaan het. Thomas se pa is so kwaad hieroor, dat hy hom verbied om naby enige rekenaar te kom en hom vir ’n week lank hok! Dit beteken dat Thomas die interhuisdans gaan misloop – sy enigste kans om vir Alex amptelik te vra om sy meisie te wees. Die enigste voordeel van die paar dae by die huis, is dat Louisa, sy stiefma, hom kan help om voor te berei vir die toneeloudisie – die manlike hoofrol kry immers die kans om vir Alex te soen! Maar dan begin ’n reeksmoordenaar paniek saai in Kaapstad en dit lyk asof dinge nie heeltemal gaan uitwerk soos wat Thomas beplan het nie. Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.

€6.45
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 104 ● ISBN 9780799367249 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2015 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206187 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,401,803 此类电子书