放大镜
搜索加载器

Carina Diedericks-Hugo 
Thomas@aqua.net 

支持
Adobe DRM
的封面 Carina Diedericks-Hugo: Thomas@aqua.net (ePUB)
Die derde avontuur in die topverkoper-reeks Thomas@ is hier! Die toetsreeks is verby en ’n wonderlike langnaweek by die see lê vir Thomas-hulle voor. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek ’n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis wat reguit lei na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar, Sharky Fortuin; sy beste vriend, Hannes, gedra hom skielik soos ’n alien en hy betrap vir Alexandra en Lukas saam op ’n afgeleë plek tussen die rotse – en dit terwyl Lukas weet dat Thomas mal is oor haar! Dan is daar ook nog Bianca, die blonde meisie wat Thomas in die grot onder die huis ontmoet het. Sy vriende dink hy is koekoes of dat sy verbeelding oortyd werk, maar hy wéét dat hy haar gesien en met haar gepraat het. Soos die vorige twee boeke in die reeks, sal lesers aqua.net nie kan neersit nie, nie eers vir die heel grootste family-size pizza óóit nie!
€8.40
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 136 ● ISBN 9780799355901 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2011 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5061254 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,401,803 此类电子书