Eers los Nico Roussow haar met ’n gebroke hart en nou verwag hy ’n tweede kans. Hoe harteloos kan hy wees, wonder Melissa. Wel, nie weer nie. Sy dink sy het ’n goeie houvas op haar hart, maar dit luister nie en voor sy weet, dompel sy haarself van voor af in die verderf.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 208 ● ISBN 9780799392203 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 6909363 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器