放大镜
搜索加载器

Ciska Olivier 
Haar Hartsbegeerte en Meer 

支持
Adobe DRM
的封面 Ciska Olivier: Haar Hartsbegeerte en Meer (ePUB)
Ek sal niemand toelaat om my voete onder my uit te slaan nie. Jana breek vir ’n rukkie weg Boskloof-gasteplaas toe maar dit is nie om te gaan ontspan nie. Sy het ’n ouditeursondersoek wat sy hier moet kom doen. Wanneer sy haar op die eerste dag al woordeloos vind in die teenwoordigheid van die nutsman wek dit onmiddellike opstand in haar oorversigtige hart. Gys toets haar uithouvermoë maar sy weier volstrek om hierdie man met die deurdringende blou oë moedswillige glimlag en gemaklike houding toe te laat om haar van haar doelgerigte lewenspaadjie af weg te lok. Boonop weet hy nie wie sy werklik is nie en meer nog watter man soek dan nou ’n halwe vrou? Selfs al spat die vonke wanneer hulle soen.
€4.49
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 208 ● ISBN 9780799395259 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7082195 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

260,611 此类电子书