放大镜
搜索加载器

Deon Meyer 
Die vrou in die blou mantel 

支持
Bennie moet ring koop. En nie sommer ’n hierjy-ring vir sy Alexa nie. Hoe op aarde moet hy nou dít bekostig? Dan word ’n vroueliggaam gevind en sy word Bennie en Vaughn se probleem toe daar besef word sy’s ’n buitelander: Alicia Lewis, ’n kunskenner op die spoor van ’n ou skildery. Wanneer Lithpel Davids die naam Billy de Palma in Alicia se skootrekenaar vind, weet Vaughn daar’s gróót fout. Want hy ken vir Billy, en Billy is bad, bad news . . .
€8.49
支付方式

关于作者

Internasionaal bekende skrywer Deon Meyer woon op Stellenbosch. Sy publikasies sluit in twaalf misdaadromans (onder meer 13 Uur, 2008,  Spoor, 2010,  7 Dae, 2011,  Kobra, 2013,  Ikarus, 2015,  Koors, 2016, en Prooi, 2018). Orion, Proteus en Infanta is met die ATKV-prosaprys bekroon en Prooi met die ATKV-prys vir Spanningsfiksie.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 128 ● ISBN 9780798176910 ● 文件大小 0.4 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2017 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5500435 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

106,568 此类电子书