放大镜
搜索加载器

Dina Botha 
Soen ’n vreemdeling 

支持
Adobe DRM
的封面 Dina Botha: Soen ’n vreemdeling (ePUB)
Wat as ʼn wildvreemdeling die man van haar drome is? Gabrielle de Klerk gebruik die Kiss a Stranger-app om die laaste item op haar wenslysie vir haar matriekvakansie in Parys te verwesenlik. Die speletjie het ongeskrewe reëls: geen inligting mag uitgeruil word nie en geen planne mag gemaak word om mekaar weer te sien nie. Net ʼn soen en dan moet jy aanbeweeg. Maar kan Gabrielle verby die man van haar drome beweeg wanneer sy hom weer jare later raak loop en boonop deur sy ouma gevra word om funksies vir hom te reël waar hy die room van die land se beskikbare jong dames kan ontmoet en onder hulle ʼn trouvrou vir hom soek?
€4.48
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 208 ● ISBN 9780799395198 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7082193 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

259,629 此类电子书