放大镜
搜索加载器

Dina Botha 
Vergeet van reëls 

支持
Adobe DRM
的封面 Dina Botha: Vergeet van reëls (ePUB)
Om aan te beweeg gaan sy eers die verlede moet oopkrap.Antiekhandelaar Amelie Voster beplan om oor ses weke te trou, maar daar is net een onvoorsiene hindernis: Sy is weens een of ander misverstand nooit wettig van haar studenteliefde, Daniël Retief, geskei nie. Sy spoor hom op, maar Daniël is allesbehalwe die student wat sy onthou.Hy is ’n welaf sakeman met ’n yskoue hart. ’n Slu manipuleerder en ’n afperser. As sy nie instem om hom op ’n sakereis te vergesel nie, kry sy nie ’n handtekening op haar skeikontrak nie.Sy stem in, maar kort voor lank onthou sy al die intieme details van haar en Daniël se week lange studentewittebrood. Alles wat sy naarstiglik probeer vergeet het, keer terug. Daniël wroeg self om te vergeet, maar party herinneringe weier om weggepak te word. Na hul tyd saam, stem Daniël tot die egskeiding in, maar is dit wat Amelie regtig nog wil hê?
€4.49
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 208 ● ISBN 9780639609751 ● 出版者 LAPA Publishers ● 发布时间 2021 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7934009 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,399,017 此类电子书