放大镜
搜索加载器

Elize Davies 
Verlief op die hartebreker 

支持
Adobe DRM
的封面 Elize Davies: Verlief op die hartebreker (ePUB)
As skoolkind was Carli dolverlief op haar ouer broer se vriend Rudolph Beyers. Hoekom het sy haar dan so skaamteloos gedra toe hy by die maskerbal vir haar matriekafskeid opgedaag het? En het hy haar agter haar masker herken? Rudolph het nog altyd ‘n sagte plekkie vir Carli gehad, al het sy as kind soos ‘n stertjie al agter die groot seuns aangetou. Wanneer hul paaie agt jaar later weer kruis, woon en werk Rudolph oorsee en Carli is verloof aan Louis. Gaan sy ter wille van haar gesin se behoud met Louis trou en haar in ‘n liefdelose huwelik begewe? Of gaan sy alles op die spel plaas vir die hartebreker wat haar kniee al van kindsbeen af lam maak?
€4.24
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 192 ● ISBN 9781779875105 ● 出版者 LAPA Publishers ● 发布时间 2024 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 9354518 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,399,017 此类电子书