放大镜
搜索加载器

Elsa Winckler 
Vreugde vir Larissa 

支持
Adobe DRM
的封面 Elsa Winckler: Vreugde vir Larissa (ePUB)
Larissa gaan Nederland toe om verder te studeer. Dan hoor sy die jong Chandré, wie se aanrandingsaak sy vantevore behartig het, is vermoor. Larissa weet wie die skuldige is, en sal nie rus voor hy aan die pen ry nie. Sy keer terug na Suid-Afrika. By haar vriendin Reina en dié se man Derek,  word sy met Gideon gekonfronteer.  Gideon wat deur nagmerries geteister word. Sal Larissa en Gideon saam vreugde kan vind? Nog ’n lekkerlees-roman uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner, Elsa Winckler.
€9.99
支付方式

关于作者

Elsa Winckler is ’n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al die gesogte ATKV-Woordveertjie vir romanses gewen vir Tussen jazz en rock (LAPA) in 2010, Te eenders, te anders (Satyn) in 2014, en Liefde in laslap (Satyn) in 2016. Sy woon op Bettysbaai.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 248 ● ISBN 9780796322012 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7440205 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

708,403 此类电子书