放大镜
搜索加载器

Esté Geldenhuys 
Laat u Naam geheilig word 
Leer ken 24 van God se Name

支持
God se karakter is verskuil in sy Name en hierdie Name praat almal van dieselfde Wese. Elke Naam van God beskryf ‘n ander faset van die Wese wat ons aanbid. Hoe meer fasette ons ontdek, hoe beter kan ons Hom begin verstaan. Esté Geldenhuys, bekende radiopersoonlikheid en spreker, het breedvoerige navorsing gedoen oor God se Name. In hierdie boek belig sy die belangrikstes, van Elohim (Drie in een) tot El Roi (die Een wat sien). Sy verduidelik die Hebreeuse Naam en die betekenis daarvan, en kyk dan wat dit vir ons in ons alledaagse lewe beteken. Hierdie boek is vol fassinerende insigte en wys ook hoe ons God se Name kan gebruik in gebed.
€12.99
支付方式

关于作者

Este Geldenhuys is ‘n bekende in Christelike mediakringe. Sy was vir 24 jaar uitsaaier op Radio Kansel en het ook verskeie tydsgleuwe op die TV-kanaal Kruiskyk. Sy lei gereeld toere na Israel en tree ook dikswels op by bedieningsgeleenthede soos vroueoggende en kampe. Sy bly in Pretoria.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 320 ● ISBN 9780796321732 ● 文件大小 1.9 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2019 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7182342 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

118,305 此类电子书