放大镜
搜索加载器

作者: Eugene Moll

支持
Eugene Moll is buitengewone professor by die Departement van Biodiversiteit en Bewaringsbiologie aan die Universiteit van die Wes-Kaap en het “n PhD in plant-ekologie aan die Universiteit van KwaZulu-Natal verwerf. Hy was die redakteur van die eerste uitgawe van Palgrave”s Trees of Southern Africa en is die skrywer van drie boomgidse en talle publikasies oor bome en die ekologie van houtagtige plante. Hy het “n studie van plantdinamika gemaak om “n beter begrip te kry van die mens se invloed op plantegroei dwarsoor die wêreld.

4 电子书 Eugene Moll

Eugene Moll: What’s that Tree?
Amateur and more seasoned tree-spotters will welcome this latest addition to the What’s that? series. Accessible and straightforward, this book groups trees into their broad families, based on the …
EPUB
英语
DRM
€10.56

PDF
英语
DRM
€10.55
Eugene Moll: Watter Boom Is Dit?
Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom – sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies – oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€10.65