放大镜
搜索加载器

Fanie Viljoen 
Galop: Perdestories 

支持
Adobe DRM
的封面 Fanie Viljoen: Galop: Perdestories (ePUB)

Perde, en mense, se harte sit in hulle oë. As jy ’n hartmaat in ’n perd of ’n mens soek, soek eerste na sy siel in sy oë …Kom klim in die saal en maak jou gereed vir ’n wilde, avontuurbelaaide storierit! Hierdie versameling van dertien perdestories deur van ons bekendste tienerboek-skrywers sal enige jong perdeliefhebber se hart vinniger laat galop! Die samesteller, Fanie Viljoen, het daarin geslaag om ’n handvol verhale bymekaar te maak wat verrassend uiteenlopend is, maar almal een ding gemeen het – ’n liefde en bewondering vir perde.

€8.54
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 160 ● ISBN 9780799362558 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2013 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206104 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,399,017 此类电子书