放大镜
搜索加载器

Felicia Snyman 
In sy Stilte 

支持
Adobe DRM
的封面 Felicia Snyman: In sy Stilte (ePUB)
Kan sy hom liefhê as sy hom eendag dalk kan vergeet?Sashen en Olivia deel tydelik ’n meenthuis maar sy bly vir hom ’n raaisel. Hy moet homself elke dag herinner om nie vir haar te staar nie maar dis nie net haar skoonheid wat hom gevange hou nie maar haar kwesbaarheid. Sy dra egter swaar aan bagasie van die verlede onder andere Alzheimer’s wat haar ma geplaag het en wil nie vir Sashen ’n kans gee nie. Wie sê hy sal nie ook net weggaan as sy hom nodig het soos haar stiefpa met haar ma gemaak het nie? Hoe kan sy enige man ooit vertrou? Olivia moet besluit of sy dit wil waag: onvoorwaardelike liefde nóú of ’n leeftyd van vrees vir die onbekende?
€4.50
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 208 ● ISBN 9780799394429 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7011254 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

259,681 此类电子书