放大镜
搜索加载器

Francois Keyser 
Die Woudties spook in ”n kasteel 

支持
Adobe DRM
的封面 Francois Keyser: Die Woudties spook in ''n kasteel (ePUB)
Welkom in die wereld van “Die Woudties”.

“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.

“Die Woudties” is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as “The Junglies”.

In hierdie boek,  vind die Woudties ‘n kasteel en besluit om dit verder te verken. Hulle is te ongeduldig en opgewonde om te wag vir die aankoms van Woudie Woudman en besluit om die kasteel op hul eie te verken……. Is dit die regte besluit of moes hulle meer geduldig gewees het?

Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf.

Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op Face Book by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.

€2.99
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781071507513 ● 翻译者 Francois Keyser ● 出版者 Francois Keyser ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7199508 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

90,847 此类电子书